Hierdie geur is ideal vir liefhebbers van geure wat hulle huistoe laat verlang
white peach & bergamot
A small round resin tray finished with crushed seashells
Top Notes: Lime zest
hy ruik letterlik na melk en heuning
Afrikaanse Kers | Land van Melk en Heuning #roommist Hierdie geur is ideal virAfrikaanse Kers (land van melk en heuning). Wat presies beteken die land van melk en heuning? Vir my, as kind van afrika, maar meer spesifiek Suid Afrika, is daar 'n diep betekenis. Die rykdom van verskillende kulture, ons magdom spesies wilde diere, die ontsettende uiteenlopende landskappe, van die beste wyn op aarde, karoo lamstjoppies, pap en sous, tortelduiwe, woolies, springbok rugby kampioene, wilgerbome, melktert, heuning, olywe, rassie, en